Moustache Nation

Moustache Nation T-Shirt Photo

First time here? Use the CustomInk design lab to make your own t-shirts!

  • Is it a winner?

  • Current Score4.2
Design Your Own
  • N7409292_30960591_1355
    < previous
  • Baileycampdirt
    next >
"Custom Ink gets it done. The Moustache Nation is at the Arizona State vs. Washington St. football game in Pullman. The Devils get a vicotry but more importantly the Stache rides again." - Staches (Oct 12, 2007)

Similar Photos: football game | champion tagless | arizona state | pullman | moustache nation

Share this photo: Twitter Twitter Facebook Facebook

comment by Guest - May 01, 2012 - back to the top

JoppieEk het die volgende bodksoap aan oudtshoornonline kuberkoerant gestuur OO,Dankie dat jy ons op hierdie wyse terugbring tot waardering vir die esoteriese.Waardering vir alles wat ons pragtige dorp,streek en land is.Gun my die volgende bydrae op heel ‘n ander noot.Ek het Vrydagaand en Saterdag oggend die voorreg gehad om die afskop van Joppie Fourie se ten million steps for cancer te ervaar.Met die skryf hiervan is Joppie reeds in George, sy eerste betemming van ‘n staptog van 5,000km met ‘n hospitaalbed deur ons land as deel van ‘n kanker bewusmakingsveldtog en ter herdenking van sy dogter wat verlede jaar aan ‘n seldsame kanker oorlede is.Joppie se moed en durf is werklik aangrypend. Ewe aangrypend is die wyse waarop hy al reeds soveel mense saamgesnoer het. Waarnemende burgemeester Barry Linden het ‘n besielende en opregte bodksoap namens die hele Oudtshoorn aan Jopie oorgedra. Dit het my laat besef dat ons in die verbete politieke stryd wat die afgelope tyd hier heers ,die goeie in ons medemens misgekyk het. Oor die grense van politiek ras en kleur is dit werklik aangrypend om die ware menswees en omgee gees te ervaar. Die simboliek van ‘n vroulike verkeersbeamte wat die gerief van die begeleidende verkeersvoertuig opgegee het en vooruit gestap het, het hopelik nie ongesiens verbygegaan nie. Soveel te meer het dit my getref toe ek verneem het dat sy kanker oorwin het. Om die kroon te span het Joppie se storie, TV2 en Tv3 se aandnuus gehaal. Dit was so lekker om Oudtshoorn te sien die nuus haal vir ‘n goeie rede.Lesers kan gerus “ten million steps for cancer” google en meer leer oor Joppie se epiese tog.